Psigososiale Ontwikkeling van Gemeenskappe

Ons ondersteun individue, gesinne en gemeenskappe holisties om trauma en ander persoonlike uitdagings wat emosionele welsyn en gesonde funksionering beïnvloed, te oorkom.

Projekte in hierdie program sluit in:

  • ‘n Psigiatriese ondersteuningsgroep, bestuur deur Sara van Tonder in die Paarl;
  • Persoonlike aanpassingsterapie;
  • Traumaberading;
  • Huweliks- en verhoudingsterapie;
  • Ouerleiding en ouerskapsvaardighede.

Ons bied ook opleidingsgeleenthede aan vir internpsigoloë.
Dit sluit in:

  • Internskappe in berading en opvoedkundige sielkunde;
  • Kliënt-gesentreerde terapie-werkswinkels;
  • Hypnoterapie-werkswinkels;
  • Maandelikse dagboekklub-fasiliteite.