Stories van Hoop

17May 2019

Anoniem: “Die afgelope 28 jaar van my lewe was nie maanskyn en rose nie. Om die waarheid te sê, ek het ‘n pynvolle leeftyd agter die rug. “Die nagmerrie het begin toe ek ses jaar oud was. Ek is verkrag. Dit was bitter moeilik, maar ek moes dit vat soos dit kom. Daarna wou ek […]

30Apr 2019

Charlie is ‘n sewejarige seun naby Stellenbosch wat verwys is na ons sielkundige diens deur ‘n maatskaplike werker van Kindersorg. Hy is na ons verwys weens aggressiewe gedrag by die skool asook tuis. Volgens sy onderwyseres het hy goed gesosialiseer en aangepas aan die begin van verlede jaar, maar sy gedrag het mettertyd verswak. Hy […]