All posts by: adminghsd

About adminghsd

The staff of Good Hope Psychological Services (GHPS) are all wearing green ribbons during the National Child Protection Week and are also urging others to do the same. The green ribbon refers to life and growth! By wearing the green ribbon you: show support for the promotion of rights, care, and protection of our children. show that […]

Marleen van Rooyen Die uitbreek van die COVID-19-pandemie en die instel van die grendelfases het verskeie deure toegemaak.  Vir vele van ons beteken dit noemenswaardige verliese wat nie gering geskat kan word nie.  Wanneer deure toeklap, word die lewe vanuit ander vensters beskou wat nuwe perspektief bring. Nuwe uitdagings noodsaak persone om diep in hul […]

Die COVID-19-epidemie veroorsaak ‘n rits fisiese, emosionele, en dan ook finansiële uitdagings vir baie mense in ons samelewing. Finansiële druk en stres plaas individue en gesinne onder groter risiko vir depressie, angstigheid, woede, gedagtes van selfmoord en ander fisiese siektes. Soos ons weet, is daar ‘n styging in huishoudelike geweld, asook ‘n gevoel van hulpeloosheid. […]

“In tye soos dié moet ons …” Ons het hierdie en soortgelyke woorde die afgelope tyd gereeld gehoor. Soos ons  nou al  weet, is die effek wat COVID-19 op ons lewens het, ongekend.  Die generasie 80- tot 100-jariges het die swaarkry van die Groot Depressie in die dertigerjare en die verwoesting van die Tweede Wêreld […]

Lené Witbooi, een van Goeie Hoop Sielkundige Diens se opvoedkundige sielkundige interns, betrokke by ons tak in die Paarl vertel: “Een van die mees algemene probleme waarmee die meeste van my kliënte moet saamleef, is die verwerking van een of ander traumatiese gebeurtenis. “Dis glad nie net hierdie kliënte wat dit beleef nie, inteendeel, ons […]

Gedurende die grendeltyd van die koronavirus en waarskynlik vir die volgende paar maande, sal ons almal ons dae met onsekerheid oor die toekoms begin. Sommige van ons is steeds optimisties, miskien selfs opgewonde, oor nuwe geleenthede, terwyl ander sukkel om aan te pas by die beperkings. Alhoewel ons verskillend op die krisis mag reageer, het […]

Lekker man, Stellenbosch! Jy is ‘n eerstejaar-student aan die begin van ‘n nuwe fase en die lewe lê soos ‘n groot, oop vlakte voor jou uitgestrek wat wag om ontdek te word. Vensters is agter die rug en die eerste klasse het begin. Alles is vreemd-opwindend en elke dag ‘n nuwe belewenis. Maar dit lyk […]

Lené Witbooi is een van Goeie Hoop Sielkundige Diens se voltydse opvoedkundige sielkundige interns vir 2020. Sy doen haar prakties in die Paarl-tak by die TC Newman Hospitaal. Sy is gebore in Ceres en het grootgeword in Saron, ‘n geskiedkundige dorp aan die voet van die Saronsberg tussen Porterville en Gouda. Dis hier waar sy […]

Albert Keet is een van Goeie Hoop Sielkundige Diens se voltydse opvoedkundige sielkundige interns vir 2020. Hy is gebore en getoë in die noordelike voorstede van Kaapstad en het in 2009 sy skoolloopbaan aan die Hoërskool DF Malan voltooi. Daarna is hy na die Universiteit van Stellenbosch waar hy in Maart 2014 sy BSc-graad in […]